Monday, September 23, 2013


Ek gaan 'n klein geheim saam met jou deel; die resep van ons bekende grenadella kaaskoek. Hierdie resep is al in ons familie vir baie jare. My pa het hierdie resep in die ou HardRock, wat hy besit in Rondebosch. Hy het dit gedurende die 1980 "s besit - die vroeë 1990's. Voor dit het sy ma, my ouma, dit ook gemaak. 

Wat jy benodig: 

2 pakkies tennis beskuitjies
2 koppies gladde room kaas
1 koppie suurlemoensap
1 teelepel suurlemoen vel skaafsels
2 koppies geklopte room
1.5 blikkies kondenseer melk
Vars grenadella 

Eerstens, krommel jou tennis beskuitjies en bedek die onderste  van 'n groot bak. Dan sweep jou room styf en sit dit aan die kant. In nog 'n groot bak meng jou room kaas, suurlemoensap, kondenseer melk en suurlemoensap vel. Meng totdat alle knoppe is weg. Nou voeg die geklopte room in dit en vou dit saam. Delikaat gooi die mengsel in die pan en plaas dit in die yskas om te set. Net voor bediening, dek die top van die kaaskoek met vars grenadella. 

Nou onthou, dit is 'n familie-resep. Die sleutel tot om die perfekte kaaskoek maak dit met liefde en sorg.


2 comments:

  1. Die geheimpie is 'n groot sukses! Omdat my man dit op die rekenaar skerm gesien, het ek 'n kliennjie gemaak, wat helfte die bestanddele gewat.

    ReplyDelete
  2. Enkele opmerkings:

    1. saam met jou deel - met jou deel
    2. suurlemoen vel - suurlemoenskil
    3. kondenseer melk - kondensmelk
    4. krommel - krummel
    5. sweep - klits
    6. knoppe is weg. - klonte weg is.
    7. Nou voeg - Voeg nou
    8. in dit - daarin
    9. Delikaat - Gooi...versigtig..
    10. set - stol
    11. dek - bedek

    ReplyDelete