Monday, September 2, 2013


Die restaurant is gelee in die stil, rustige en baie veilige Harfield Village, ‘n deel van Claremont. Ons bedien ontbyt vanaf 09H00 tot 12H00, en middagete 12H00 tot 17H00 en aanete 18H00 tot laat in die aand.

Ons specialeseer in vleis gereg te maar met ook verskeie opsies vir vegetariers. Met die verander die spyskaar van elegante, ligte ontbyt tot aangename middagete disse en natuurlik saams ma groot steaks en ‘n verskeidenheid van keuses met ontbyt kry die buffet baie belangselling met die verskeidenheid van gesondheids keuses soos vars vrugte, gtaankosse en eier geregte soos roereiers en omlette.  Middagete is meesal gourmet toebroodjies en pastas. Aanete is waar papa se sterkte te lê. Hy is ‘n meeste met vleis geregte en geniet dit om self die etes voor te berei. Hy hou ook toesig oor die restaurant van die kombuis waar daar nog tien ander helpers is om al die geregte voor te berei, en om skottelgoed te was.

Vir vegetariers maak Pappa verskeie geregte en die gewildste nou is die vegetariese burger met brinjal, sampioene en neuter p ‘n ciabatta rolletjie met kropslaai, avokade peer en sondy tamatie pasta. Dit is baie lekker en ek kan dit aanbeueel.

1 comment:

  1. Enkele opmerkings:

    1. specialeseer - spesialiseer
    2. vleis gereg - vleisgeregte
    3. vegetariërs - met 'n ë
    4. Met die verander die spyskaar - Die spyskaart verander van...ligte ontbyte
    5. saams - saans
    6. van keuses met ontbyt... van keuses. Met ontbyt kry...
    7. papa se sterkte te lê - is pappa se sterkpunt.
    8. restaurant van die kombuis - kombuis van die restaurant
    10. neuter - neute
    11. avokade - avokadopeer
    12. sondy?
    13. aanbeueel - aanbeveel

    ReplyDelete